Product Description
Werkboek 1-9:
Temas
- By die huis,
- Veiligheid,
- My gesien,
- Die weer,
- Herfs,
- Klank sintuig,
- Sig sintuig,
- Voel sintuig,
- Smaak en reuk sintuig.
Aktiwiteite in die werkboeke:
- Daar is verskillende oefeninge in die werkboek om die ‘k’ klank te bemeester.
- Die n- klank word bekend gestel,
- Lettergrepe word bekend gestel,
- Die tema veiligheid word behandel,
- Die b- klank word bekend gestel,
- Die tema my gesin word behandel,
- Middellynkruising,
- Skrifpatrone,
- simmetrie,
- Die j- klank word bekend gestel,
- Die tema die weer word behandel,
- Dae van die week,
- Seisoene,
- Maande van die jaar,
- Die j-, k-, n-, b- klank word hersien,
- Die tema herfs word behandel,
- Identifisering van reeds aangeleerde klanke,
- Die r- klank word bekend gestel,
- Harde en sagte klanke,
- Die y- klank word bekend gestel,
- Volg instruksies,
- Die z- klank word bekend gestel,
- Voltooi patrone,
- Verskillende teksture,
- Domino speletjie,
- Die x- klank word bekend gestel,
- Smaak en reuk aktiwiteite.







Reviews
There are no reviews yet.