Product Detail

Storiekaarte – Reeks 1

Original price was: R30,00.Current price is: R15,00.

(2 customer reviews)
  • Hierdie boek bevat 25 bladsye met eenvoudige storiekaarte vir jong lesers.

  • Elke bladsy bevat ’n kort storie met eenvoudige sinne wat maklik is om te lees.

  • Prente by elke storie help kinders om die storie beter te verstaan.

  • Die stories handel oor alledaagse dinge soos diere, speelgoed, voertuie en die skool.

  • Die herhaling van eenvoudige woorde help kinders om leesvaardighede en selfvertroue te bou.

  • Ideaal vir Graad 1 leerders, sowel as vir lees-oefening by die huis of in die klaskamer.

Description

2 reviews for Storiekaarte – Reeks 1

  1. Melissa

    Ek is mal oor die storiekaarte! Perfek vir jong lesers. Baie dankie!

  2. Carla

    My dogtertjie geniet die storiekaarte vreeslik baie! Dankie vir die oulike stories! Sy is baie opgewonde vir nog ń reeks storiekaarte

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *