Description
Werkboek 1 – Tema Winter.
Daar is verskillende oefeninge in die werkboek:
- Hersiening: k, n, b, j, r, y, z en x klank,
- Legkaarte,
- Hersiening: sigwoorde,
- Wintersklere,
- Fases van smelting,
- Storie: kronologiese volgorde,
- Volg instruksies,
- “Bingo” speletjie,
- “Snap” speletjie,
- Ek sien met my kleine, kleine ogies speletjie,
- 60 bladsye.







Reviews
There are no reviews yet.